Spoegwolf - Bellevlei (Official)
© Spoegwolf (PTY) LTD 2021 Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf Groen nou beskikbaar op alle streaming platforms. Kaartjies en Links na shows: https://linktr.ee/spoegwolf Vervaardig deur Spoegwolf Cinematography, Editing en Kleur: Eric T. Graham. Spoegwolf is: Danie du Toit Chris von Wielligh Moskou du Toit Albert van der Merwe Hiram Koopman Lirieke: jy’s my vakansie sonder see in die skadu, my laatoggend-tee om jou vir die ewige lewe te ruil lief, is die antwoord nee om jou so in jou huis te sien is om die toekoms te voel is om die Here te dien jy hang jou klere soos ou stories op al jou honde kom kyk vertel my dit was klein was dit klein as ek so naby aan jou staan kan ek dit voel jou lank terug, jou nou en jou eendag in ’n piksoen terwyl jy dit wegpak Bellevlei, is daar iets van my hier begrawe ek weet ek’s nou nader aan my rus wat my die seerste maak word krag ek hoor die sterkste hart is sagter en braaf genoeg om te breek ek hardloop deur hierdie miltsteek met ’n naam was dit klein as jy so naby aan my staan kan ek dit voel my lank-terug, soos klere, is pikswart ek glimlag maar as ons wegpak
السنة
2021
المدة
3m
IMDb
7.5
Hero Poster
قد يعجبك أيضًا
Bob Marley Greatest Hits Reggae Songs 2023 | Bob Marley Full Playlist
DAVIDO SONGS/PLAYLIST/HITS 2023
Shut Up, Men!
Wednesday Dance - Lady Gaga - Bloody Mary
Mafashion
Die With A Smile
Descendants – Cast - Life Is Sweeter (From "Descendants: The Rise of Red")
Hlengiwe Mhlaba
thandolwethu
Michael Jackson - Live In Bucharest (The Dangerous Tour)
Taylor Swift - The Fate of Ophelia (Lyrics)
Omarion Ft. Chris Brown & Jhene Aiko - Post To Be (Official Music Video)
Westlife - My Love (Lyrics)
Miley Cyrus - Younger You (From the "Hannah Montana 20th Anniversary Special")
Jennifer Lopez - Can't Get Enough (Official Music Video)
ZAYN - Sideways
Risk It All
LADY GAGA - ABRACADABRA (LIVE AT THE 2026 GRAMMYS)
The 1975 - About You (Lyrics)
Lana del Rey - Cinnamon Girl (Lyrics)
Charlie Puth - Home (feat. Hikaru Utada)
The Script - The Man Who Can't Be Moved (Lyrics)
Alex Warren - FEVER DREAM (Official Video)
sombr - back to friends (Lyrics)
اختيارات مميزة
هل تريد المزيد من الترفيه؟ استكشف منصة الألعاب المقترحة ووجهة الدراما القصيرة التي نوصي بها.


